[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

se

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sien ook
Enkelvoud
1. persoon 2. persoon
vertroulik
2. persoon
beleef
3. persoon
manlik
3. persoon
vroulik
3. persoon
onsydig
my jou u sy haar dit se
myne joune u s'n syne hare dit s'n
Meervoud
1. persoon 2. persoon
vertroulik
2. persoon
beleef
3. persoon
ons julle, jul u hulle, hul
ons s'n, onse julle s'n u s'n hulle s'n
   
(lêer)
Dui besitting aan.
Dui verhouding aan.
Dit is my pa se kar.
Jy kan tien rand se lekkergoed koop.
s'n