Papendorp, Wes-Kaap
Voorkoms
Papendorp | |
---|---|
Koördinate: 31°42′0″S 18°13′0″O / 31.70000°S 18.21667°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Weskus |
Plaaslike Munisipaliteit | Matzikama |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Papendorp is 'n klein dorpie by die mond van die Olifantsrivier in die Atlantiese Oseaan. Sout word in panne in die omgewing geoes. Met hoogwater kan tot by Lutzville sowat 30 km verder op in die rivier gevaar word met 'n platboomskuit.