Strandfontein, Weskusdistrik
Voorkoms
Strandfontein | |
---|---|
Die kampterrein by Strandfontein | |
Koördinate: 31°45′20″S 18°13′38″O / 31.75556°S 18.22722°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Weskus |
Munisipaliteit | Matzikama |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,18 km2 (1,61 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 431 |
• Digtheid | 103/km2 (270/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 33.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.9% |
• Bruin mense | 14.8% |
• Swart mense | 50.6% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 69.4% |
• Xhosa | 22.6% |
• Engels | 3.2% |
• Sotho | 2.7% |
• Ander | 2.2% |
Poskode (strate) | 7798 |
Poskode (posbusse) | 7798 |
Skakelkode | 027 |
Strandfontein is 'n vissersdorpie en vakansieoord aan die Atlantiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is noord van Doringbaai en is die noordelikste dorp van die tradisionele Weskus. Die Sishen-Saldanha Spoorlyn draai hier ooswaarts, die binneland in deur die Sandveld. Die R362-streeksroete verbind die dorp met die N7-nasionale pad by Klawer en ook met Doringbaai.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Strandfontein". Sensus 2011.