[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Anatolië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Oesjaar (besprekings | bydraes) op 14:41, 18 November 2020 (Sie ook: Verbeter)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Satellietbeeld van die gebied.
Antieke streke in Anatolië.

Anatolië of Klein-Asië (Turks: Anadolu) is 'n gebied aan die westelike punt van Asië, wat twee derdes (87 persent) van die hedendaagse Turkye insluit. Die gebied strek oor 'n oppervlakte van 756 000 vierkante kilometer. Dit word in die weste deur die Egeïese See begrens, in die noordweste deur die See van Marmara en Thrakië, in die noorde aan die Swartsee, in die ooste aan Georgië, Armenië, Azerbeidjan en Iran, in die suidooste aan Irak en Sirië, en in die suide aan die Middellandse See. Die eiland Siprus lê suid daarvan.

Anatolië was die tuiste van baie beskawings sedert die oudheid.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]