Wespark
Voorkoms
Wespark | |
---|---|
Koördinate: 25°45′23″S 28°07′39″O / 25.75639°S 28.12750°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,88 km2 (0,73 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 768 |
• Digtheid | 2 536/km2 (6 570/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 22,9% |
• Indiërs/Asiërs | 11,4% |
• Bruin mense | 2,5% |
• Swart mense | 62,3% |
• Ander | 0,9% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 24,6% |
• Engels | 19,4% |
• Noord-Sotho | 13,5% |
• Tswana | 11,0% |
• Ander | 31,5% |
Skakelkode | 012 |
Wespark is 'n woongebied in die weste van Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word begrens deur Kwaggasrand in die weste, Proklamasieheuwel in die ooste en Danville aan die noordekant.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Wespark". Sensus 2011.