Wonderboom-Suid
Voorkoms
Wonderboom-Suid | |
---|---|
Koördinate: 25°42′0″S 28°12′0″O / 25.70000°S 28.20000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Hoofplek | Pretoria |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,32 km2 (1,28 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 10 347 |
• Digtheid | 3 117/km2 (8 070/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 78,9% |
• Indiërs/Asiërs | 1,3% |
• Bruin mense | 1,8% |
• Swart mense | 16,1% |
• Ander | 1,9% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 75,5% |
• Engels | 9,5% |
• Tswana | 2,3% |
• Noord-Sotho | 2,0% |
• Ander | 10,7% |
Wonderboom-Suid is 'n groot, gevestigde voorstad in die noorde van Pretoria, die hoofstad van Suid-Afrika. Dit lê aan die suidehang van die Magaliesberg en die Wonderboom, vandaar sy naam.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Wonderboom-Suid". Sensus 2011.