Doringkloof
Voorkoms
Doringkloof | |
---|---|
Koördinate: 25°51′25″S 28°12′4″O / 25.85694°S 28.20111°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,40 km2 (0,93 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 901 |
• Digtheid | 2 042/km2 (5 290/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 78.4% |
• Indiërs/Asiërs | 1.7% |
• Bruin mense | 2.7% |
• Swart mense | 16.5% |
• Ander | 0.7% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 61.3% |
• Engels | 25.9% |
• Noord-Sotho | 2.2% |
• Zoeloe | 1.9% |
• Ander | 8.7% |
Poskode (strate) | 0157 |
Poskode (posbusse) | 0157 |
Doringkloof is 'n voorstad in Centurion, in die suide van Pretoria, Suid-Afrika. Doringkloof is geleë suid van Lyttelton Manor en noord van Irene en grens aan die hoofstraat (Bothalaan) wat na die Fonteinedal loop.
Infrastruktuur
[wysig | wysig bron]- Doringkloof Tennisklub (op die hoek van Jakaranda- en Swarthoutstraat)
- Laerskool Doringkloof
- NG Gemeente Doringkloof
- Doringkloof-winkelsentrum
Die Hoewes | Lyttelton Manor | Waterkloof Lugmagbasis | ||
Centurion | Pierre van Ryneveldpark | |||
Doringkloof | ||||
Midrand | Irene | Cornwall Hill |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Doringkloof". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.