Modimolle Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
| |||
Provinsie | Limpopo | ||
Distriksmunisipaliteit | Waterberg | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | LIM365 | ||
Burgemeester | Marlene van Staden | ||
Hoofstad | Modimolle (Nylstroom) | ||
Grootste tale | Noord-Sotho, Afrikaans, Tsonga | ||
Area | 4 678 km² | ||
Bevolking | 68 513 (2011) |
Die Modimolle Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Waterberg-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika.
Die onderstaande tabel toon die uitslag van die 2011-munisipale verkiesing in Modimolle.[1][2]
Party | Stemme | Setels | |||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Wyk | Lys | Totaal | % | Wyk | Lys | Totaal | |
African National Congress | 10,369 | 11,670 | 22,039 | 66.2 | 7 | 6 | 13 |
Demokratiese Alliansie | 3,483 | 3,633 | 7,116 | 21.4 | 2 | 2 | 4 |
Vryheidsfront Plus | 932 | 835 | 1,767 | 5.3 | 0 | 1 | 1 |
Onafhanklike kandidate | 1,515 | – | 1,515 | 4.6 | 0 | – | 0 |
Congress of the People | 159 | 307 | 466 | 1.4 | 0 | 0 | 0 |
Afrika Christen Demokratiese Party | 97 | 100 | 197 | 0.6 | 0 | 0 | 0 |
African People's Convention | 50 | 128 | 178 | 0.5 | 0 | 0 | 0 |
Totaal | 16,605 | 16,673 | 33,278 | 100.0 | 9 | 9 | 18 |
Bedorwe stemme | 417 | 456 | 873 |
- ↑ "Results Summary – All Ballots: Modimolle" (PDF). Independent Electoral Commission. Besoek op 24 November 2013.
- ↑ "Seat Calculation Detail: Modimolle" (PDF). Independent Electoral Commission. Besoek op 24 November 2013.