Aganang Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
| |||
Provinsie | Limpopo | ||
Distriksmunisipaliteit | Capricorn | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | LIM352 | ||
Burgemeester | Maria Mokobodi | ||
Hoofstad | Koloti | ||
Grootste tale | Noord-Sotho, Ndebele, Tsonga[1] | ||
Area | 1 871 [1] km² | ||
Bevolking | 131 164 (2011)[1] |
Die Aganang Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Capricorn-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika. Dit is na die 2016 Munisipale verkiesing ontbind, om saam te smelt met sy buurmunisipaliteite.