Kyphosidae
Voorkoms
Kyphosidae | |
---|---|
Kyphosus vaigiensis | |
Girella fimbriata | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Kyphosidae
|
Genera | |
(Sien teks) |
Die vetsakke (Kyphosidae) is 'n familie van visse in die orde van baarsagtiges (Perciformes). Die familie bestaan uit 17 genera met minstens 45 spesies. Vier van hierdie spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Kenmerke
[wysig | wysig bron]Die visse van die familie het een opvallende kenmerk: die slegte reuk wat deur die ingewande afgegee word wanneer die visse skoongemaak word. Hulle word tussen 50 – 75 cm groot.
Genera
[wysig | wysig bron]Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Kyphosus
- Kyphosus bigibbus – Grysvetsak
- Kyphosus cinerascens
- Kyphosus vaigiensis – Bronsvetsak
- Neoscorpis
- Neoscorpis lithophilus – Stinkvis
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Girella fimbriata
-
Girella tricuspidata & Atypichthys strigatus
-
Kyphosus bigibbus
-
Microcanthus strigatus
-
Scorpis violacea
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7