Neopterygii
Neopterygii | |
---|---|
Epinephelus striatus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | Neopterygii
|
Infraklasse | |
Neopterygii is 'n subklas van die straalvinnige visse (Actinopterygii). Neopterygii beteken "nuwe vinne". Daar is slegs 'n paar veranderinge gedurende hulle evolusie van die vroeëre straalvinvisse. Hulle verskyn êrens in die laat Perm-periode, voor die tyd van dinosourusse. Neopterygii is 'n baie suksesvolle groep visse, omdat hulle vinniger as hulle voorgangers deur die water kan beweeg. Hulle skubbe en geraamtes word ligter gedurende hul evolusie, en hulle kake word sterker en meer effektief. Terwyl elektro-resepsie en die Ampulle van Lorenzini by al die ander groepe visse voorkom, met die uitsondering van slymprikke (Myxinidae), het Neopterygii hierdie sintuig verloor, selfs as hulle later verder evolueer na Gymnotiformes en babers.[1]
Klassifikasie
[wysig | wysig bron]- Orde Semionotiformes (uitgesterf)
- Infraklas Holostei
- Orde Lepisosteiformes
- Orde Amiiformes
- Infraklas Teleostei
- Superorde Osteoglossomorpha
- Orde Osteoglossiformes
- Orde Hiodontiformes
- Superorde Elopomorpha
- Orde Elopiformes
- Orde Albuliformes
- Orde Notacanthiformes
- Orde Anguilliformes
- Orde Saccopharyngiformes
- Superorde Clupeomorpha
- Orde Clupeiformes
- Superorde Ostariophysi
- Orde Gonorynchiformes
- Orde Cypriniformes
- Orde Characiformes
- Orde Gymnotiformes
- Orde Siluriformes
- Superorde Protacanthopterygii
- Orde Argentiniformes (voorheen in Osmeriformes)
- Orde Salmoniformes
- Orde Esociformes
- Orde Osmeriformes
- Superorde Stenopterygii (kan moontlik aan Protacanthopterygii behoort)
- Orde Ateleopodiformes
- Orde Stomiiformes
- Superorde Cyclosquamata (kan moontlik aan Protacanthopterygii behoort)
- Orde Aulopiformes
- Superorde Scopelomorpha
- Orde Myctophiformes
- Superorde Lampridiomorpha
- Orde Lampriformes
- Superorde Polymyxiomorpha
- Orde Polymixiiformes
- Superorde Paracanthopterygii
- Orde Percopsiformes
- Orde Batrachoidiformes
- Orde Lophiiformes
- Orde Gadiformes
- Orde Ophidiiformes
- Superorde Acanthopterygii
- Orde Mugiliformes
- Orde Atheriniformes
- Orde Beloniformes
- Orde Cetomimiformes
- Orde Cyprinodontiformes
- Orde Stephanoberyciformes
- Orde Beryciformes
- Orde Zeiformes
- Orde Gobiesociformes
- Orde Gasterosteiformes
- Orde Syngnathiformes
- Orde Synbranchiformes
- Orde Tetraodontiformes
- Orde Pleuronectiformes
- Orde Scorpaeniformes
- Orde Perciformes
- Superorde Osteoglossomorpha