[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

rog

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  rog     -  
rog
  1. (plante) op Wikispecies Secale cereale 'n Grassoort uit die familie op Wikispecies Poaceae wat as graan, dekplant of weiding gesaai word.
  2. (voeding) Die graan wat van 1) verkry word.
  1. 'n Goeie stand dekgewas soos rog is dus noodsaaklik vir doeltreffende minimumbewerking in wingerde.[1]
  2. Baie algemene kos en drank bevat rog, insluitend brood , crackers, bier en whisky.[2]
Rogbrood, rogoes, rogakker, rogmeel

    Vertalings

  Vertalings:   1. Secale cereale
Engels: rye(en),
Nederlands: rogge(nl) v/m
Enkelvoud Meervoud
  rog     rôe, rogge  
  1. (visse) 'n Kraakbeenvis wat aan die orde op Wikispecies Rajiformes behoort.
  1. Dit blyk dat rôe meer algemeen in die Kleinmondwaters voorkom en meer eiers as die ander haaie lê in die lente.[3]

    Vertalings

  Vertalings:   1. Kraakbeenvis
Engels: ray(en),
Nederlands: rog(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rog.