vis
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vis | visse |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
vissie | vissies |
- Hulp:IPA: [ˈfəs]
-
(lêer)
- Pisces, 'n gewerwelde dier met kiewe wat in die water leef.
- Die vleis van 'n vis.
- As gevolg van die oorvloedige visvangste, word sommige visse al skaarser.
- Vis word beskou as breinkos.
- «Soos 'n vis op droë grond.»
- Magteloos wees.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vis.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|