[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

vroulik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   vroulik     vroulike        
Vergrotend   vrouliker      
Oortreffend   vroulikste  
IPA: [ˈfrəʊ̯lək], attributief: [ˈfrəʊ̯ləkə]
فْرَوْلِكْ , attributief: فْرَوْلِكِی
  1. Van die vrou, eie aan die vrou; behorende tot die geslag van die vrou.
  2. Soos van 'n volwasse vrou.
  3. (fig.) Soos dit stereotipies 'n vrou betaam; sag, beskroomd.
  4. (taalkunde) Wat tot 'n bepaalde verbuigingsgroep behoort.
  5. (plantkunde) Met net stampers.
  6. (verskuns) Wat op 'n toonlose lettergroep uitgaan.

    Vertalings

  Vertalings:    vroulik
Duits: weiblich(de), feminin(de)
Engels: feminine(en)