mes
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
mes | messe |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
messie | messies |
- (gereedskap) Skerp voorwerp waarmee gesny word.
- 'n Mes het gewoonlik 'n handvatsel (hef) en 'n lem waarvan een of albei kante skerpgemaak is.
- Op hierdie mes kan ’n mens Kaap toe ry (baie stomp).
- Die mes op iemand se keel sit (dwing om iets te doen).
- Die mes sny aan albei kante (die saak het twee kante).
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor mes.
Enkelvoud | Meervoud | ||
---|---|---|---|
(sonder lidwoord) | (met lidwoord) | (sonder lidwoord) | (met lidwoord) |
mes m | el mes | meses | los meses |
- IPA: Standaardtaal tot 1957: [mes], meervoud: [ˈmeses]
- Noord- en Sentraal-Spaans: [mes], meervoud: [ˈmeses]
- Karibies: [meh], meervoud: [ˈmeseh]
- Silwerrivier-Spaans: [meh], meervoud: [ˈmeseh]