Weza
Voorkoms
Weza | |
---|---|
Koördinate: 30°35′30″S 29°44′46″O / 30.59167°S 29.74611°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Ugu |
Munisipaliteit | uMuziwabantu |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,03 km2 (0,78 vk. myl) |
Hoogte | 8 m (26 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 646 |
• Digtheid | 318/km2 (820/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 8.2% |
• Indiërs/Asiërs | 2.6% |
• Bruin mense | 2.6% |
• Swart mense | 86.2% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 39.8% |
• Zoeloe | 35.6% |
• Engels | 8.9% |
• Afrikaans | 7.8% |
• Ander | 8.1% |
Poskode (strate) | 4685 |
Poskode (posbusse) | 4685 |
Skakelkode | 039 |
Weza is 'n klein nedersetting in die uMuziwabantu Munisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is suid van die N2 nasionale pad en wes van Harding. Die naam is ontleen van die Wezarivier en beteken om te laat oorgaan of drif. Hier is van die grootste houtplantasies in die land. Die plantasies is ontwikkel rondom die oorblyfsels van inheemse woude. Die eerste aanplantings is in 1923 gedoen
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Weza". Sensus 2011.