Ray Nkonyeni Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
| |||
Provinsie | KwaZulu-Natal | ||
Distriksmunisipaliteit | Ugu | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | KZN216 | ||
Burgemeester | Nomusa Mqwebu | ||
Hoofstad | Port Shepstone | ||
Grootste tale | Zoeloe, Engels, Afrikaans | ||
Area | 1 487 km² | ||
Bevolking | 308 675 (2011) |
Die Ray Nkonyeni Plaaslike Munisipaliteit is 'n nuwe plaaslike munisipaliteit in die Ugu-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit het ontstaan na die samesmelting van die Hibiscuskus Plaaslike Munisipaliteit en Ezinqoleni Plaaslike Munisipaliteit in Augustus 2016.