R301 (Suid-Afrika)
Voorkoms
Streeksroete R301 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Lengte | 60 km (37 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Noordpunt | R43 naby Wolseley | |||
R101 in Paarl N1 in Paarl | ||||
Suidpunt | R45 naby Franschhoek | |||
Ligging | ||||
Nedersettings | Paarl Wellington | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R301 is 'n streeksroete in Suid-Afrika. Die roete begin by die R45 naby Wemmershoek, tussen Klapmuts en Franschhoek. Dit kruis dan die N1-nasionale pad, gaan deur die Paarl (Jan van Riebeeckstraat), kruis die R101 deur Wellington (Piet Retief-, Hoof- en Kerkstrate), gaan oor Bainskloofpas en eindig by die R45, suid van Ceres.