SpVgg Au/Iller
Volledige naam | Sportvereinigung Au/Iller 1928 e. V. |
Stigtingsdatum | 27 Oktober 1928 |
Tuisveld | Heinrich Oßwaldstadion , Illertissen |
Kapasiteit | 3 000 |
Kompetisie | Oberliga Baden-Württemberg |
SpVgg Au/Iller is 'n sportklub uit Illertissen in die deelstaat Beiere in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Benewens sokker het die klub ook afdelings vir tennis, basketbal, gimnastiek en tafeltennis. Au is 'n dorpsdeel van Illertissen wat voorheen 'n onafhanklike dorp was.
Die klub het op 27 Oktober 1928 ontstaan as Sportvereinigung Au. Die klub was die eerste Beierse klub om die Oberliga Baden-Württemberg te haal nadat daar in 1999 gepromoveer is. Die klub se grootste prestasie was om die 2de rondte van die DFB-Pokal in 1979 te haal, waar hy 0-6 deur SpVgg Bayreuth uitgeskakel is.
Onlangse ligaposisionering
[wysig | wysig bron]
|
|
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Grüne, Hardy (2001). Vereinslexikon. Kassel: AGON Sportverlag ISBN 3-89784-147-9
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Oberliga Baden-Württemberg 2008/09-seisoen | |
1. FC Normannia Schwäbisch Gmünd|
SpVgg Au/Iller|
Bahlinger SC|
FC 08 Villingen| |