Sebastian Armesto
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sebastian Armesto | |
Geboorte | 3 Junie 1982 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en assistentregisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sebastian Armesto (gebore 3 Junie 1982) is 'n Engelse akteur, regisseur, en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Marie Antoinette (2006), Pirates of the Caribbean: On Stranger Tides (2011), en Anonymous (2011), en in die televisiereeks The Tudors (2007).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1994: A Feast at Midnight
- 2006: Marie Antoinette
- 2011: Pirates of the Caribbean: On Stranger Tides
- 2011: Anonymous
- 2013: Dead Cat
- 2014: Copenhagen
- 2016: For Grace
- 2018: The Dead Ones
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2007: The Tudors
- 2008: The Palace
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2015: Coalition
Video's
[wysig | wysig bron]- 2008: Loser's Anonymous