[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Mkhuleko Hlengwa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Mkhuleko Hlengwa
Mkhuleko Hlengwa
Hlengwa in 2019

Ampsbekleër
Termynaanvang
7 Mei 2012

Persoonlike besonderhede
Gebore 12 Junie 1987 (1987-06-12) (37 jaar oud)
Durban, Suid-Afrika
Politieke party Inkatha-Vryheidsparty

Mkhuleko Hlengwa (gebore 12 Junie 1987) is Suid-Afrikaanse politikus. Hy is sedert Mei 2012 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Inkatha-Vryheidsparty. Hy is ook die IVP se nasionale woordvoerder en die voormalige hoof van die party se jeugbrigade.

Hlengwa is die voormalige voorsitter van die Staande Komitee vir Openbare Rekeninge (SKOOR) in die parlement.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Jong IVP-LP nuwe Skoor-voorsitter". Maroela Media. 21 Junie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Junie 2020. Besoek op 7 Junie 2020.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]