Megalosauroidea
Voorkoms
Megalosauroidea | |
---|---|
’n Gerekonstrueerde Eustreptospondylus. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Superfamilie: | †Megalosauroidea (Huxley, 1889)
|
Subgroepe | |
|
Megalosauroidea | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||||
|
Megalosauroidea is ’n superfamilie teropode-dinosourusse wat van die Middel-Jura tot Laat Kryt geleef het.
Die naam Spinosauroidea word soms gebruik. Dit is die eerste keer in 1915 deur Ernst Stromer gebruik. Dit is sinoniem met Megalosauroidea in feitlike alle ontledings en word dus nie meer gebruik nie.