Lys van kinderspeletjies
Voorkoms
Hier volg 'n lys van speletjies, hoofsaaklik deur kinders gespeel, wat nie televisie- of rekenaarverwant is nie.
- Aan-aan
- Aartappelresies
- Adam en Eva
- Blikaspaai
- Blindemol
- Bok, bok, staan styf
- Bok in die hok
- Boompie-verplant
- Brandbal
- Derdemannetjie
- Diketo
- Dokter knopie
- Donkerkamertjie
- Driebeenresies
- Eenbeentjie (ook bekend as Hopscotch)
- Eiergooi
- Ek gaan na die maan
- Ek sien met my kleine ogies
- Hamer spyker
- Handjietennis
- Jagertjie
- Kat-en-muis
- Kennetjie
- Klip-papier-skêr (ook bekend as Rock-paper-scissors en Ching-chong-cha)
- Krappe en krewe
- Middelmannetjie
- Miere-en-Doom
- Polies-en-dief (ook bekend as "Koeiseuns en verneukers")
- Sakdoekie
- Sakresies
- Sardientjies
- Simon sê
- Skattejag
- Skoeloeloe
- Stoeledans (ook bekend as Musical chairs)
- Telefoontjie
- Tippie tippie touchers
- Toktokkie
- Toutrek
- Vroteier
- Vrugteslaai
- Wegkruipertjie
- Wolf, wolf, hoe laat is dit?
Boeresport
[wysig | wysig bron]Die volgende speletjies word gewoonlik eerder as boeresport geklassifiseer.