[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Lulekani

Koördinate: 23°50′48″S 30°58′49″O / 23.84667°S 30.98028°O / -23.84667; 30.98028
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Lulekani
Lulekani is in Limpopo
Lulekani
Lulekani
 Lulekani se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°50′48″S 30°58′49″O / 23.84667°S 30.98028°O / -23.84667; 30.98028
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikMopani
MunisipaliteitBa-Phalaborwa
HoofplekPhalaborwa
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal6,61 km2 (2,55 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal14 464
 • Digtheid2 188/km2 (5 670/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.2%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense0.1%
 • Swart mense99.4%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Tsonga89.0%
 • Noord-Sotho2.8%
 • Sotho2.5%
 • Swazi1.4%
 • Ander4.3%
Poskode (strate)
1392
Poskode (posbusse)
1392
Skakelkode015

Lulekani is 'n nedersetting buite Phalaborwa in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Nabygeleë dorpe sluit in Phalaborwa (13 km), Namakgale (10 km), Makhushane en Ga-Mashishimale op die R71 provinsiale pad na Gravelotte. In 2011 het Lulekani en sy bure Humulani saam 'n bevolking van 40 225 getel.[2]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Subplek Lulekani tydens die 2011-sensus.
  2. Som van Subplek Lulekani en Subplek Humulani tydens die 2011-sensus.