996
Voorkoms
996 |
◄ | 9de eeu | ◄10de eeu► | 11de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 991 | 992 | 993 | 994 | 995 | ◄ 996 ► | 997 | 998 | 999 | 1000 | 1001 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:996 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 996 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 96ste jaar van die 10de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 3 Mei – Pous Gregorius V volg Pous Johannes XV op.
- 21 Mei – Pous Gregorius V kroon die sestienjarige Otto III as keiser van die Heilige Romeinse Ryk.
- ongeveer Junie – Teenpous Johannes XVI set Pous Gregorius V af en neem oor as pous.
Geboortes
[wysig | wysig bron]Sterftes
[wysig | wysig bron]- Einde Maart – Pous Johannes XV, die 137ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).