1006
Voorkoms
1006 |
◄ | 10de eeu | ◄11de eeu► | 12de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1001 | 1002 | 1003 | 1004 | 1005 | ◄ 1006 ► | 1007 | 1008 | 1009 | 1010 | 1011 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1006 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die giselakruis, deur koningin Gisela van Hongarye geskenk vir haar moeder Gisela van Boergondië se begrafnis | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1006 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 6de jaar van die 11de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Die supernova, SN 1006, word tussen 30 April en 1 Mei oor die hele wêreld waargeneem.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Onbekend – Konstantyn X, keiser van die Bisantynse Ryk († 1067)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- Gisela van Boergondië, keiser Hendrik II se moeder