251
Voorkoms
251 |
◄ | 2de eeu | ◄3de eeu► | 4de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 246 | 247 | 248 | 249 | 250 | ◄ 251 ► | 252 | 253 | 254 | 255 | 256 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:251 |
Kalenders | ||||||||||||||||
keiser Gaius Valens Hostilianus Messius Quintus | ||||||||||||||||
|
Die jaar 251 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 51ste jaar van die 3de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 6 Maart of 13 Maart – Pous Cornelius volg Pous Fabianus op.
- (Na verkiesing van Pous Cornelius) – Novatianus word teenpous.
- 1 Julie – In die Slag by Abrittus verslaan die Gote onder Cniva die Romeine. Keiser Decius en sy seun en medekeiser Herennius Etruscus word dood gemaak.
- Die jongere seun Hostilianus word in Rome uitgeroep tot keiser onder regentskap van sy moeder Herennia. Die troepe roep Trebonianus Gallus tot keiser uit. Trebonianus Gallus trek op na Rome, maar 'n epidemie dood Hostilianus.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Onbekend – Antonius van Egipte, Christelike monnik van Egipte († 356)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 1 Julie – Trajanus Decius, keiser.
- 1 Julie – Herennius Etruscus, medekeiser.