222 v.C.
Voorkoms
222 v.C. |
◄ | 4de eeu v.C. | ◄3de eeu v.C.► | 2de eeu v.C. | ►
◄ | 227 v.C. | 226 v.C. | 225 v.C. | 224 v.C. | 223 v.C. | ◄ 222 v.C. ► | 221 v.C. | 220 v.C. | 219 v.C. | 218 v.C. | 217 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||
Ptolemeus III Euergetes Iuaennetjeruisnui Setepenre Sekhemankhenamun | ||||||||||
|
Gebeure
[wysig | wysig bron]Griekeland
[wysig | wysig bron]- Slag van Sallasia -- Demetrius van Pharos se 1600 Illiriërs speel 'n belangrike rol aan die kant van die Masedoniërs. [1]
Anatolië
[wysig | wysig bron]- Die Seleukiede-vors Antiochus III stuur sy satraap Achaios om gebied terug te verower van die koning van Pergamon.
- Ptolemeus III stuur sy seun Magas en sy vloot na Asia om Pergamon te help teen die Seleukiede, maar dit misluk. Die mag van die Ptolemeeë is verswak.[2]
- Antiochus III van Seleukië trou met Loadike, die dogter van Mithridates II van Pontus. Dit beseël 'n bondgenootskap van Seleukië en Pontus. [3]
Egipte
[wysig | wysig bron]- Ptolemeus IV volg sy vader op
Sjina
[wysig | wysig bron]Sterftes
[wysig | wysig bron]- Ptolemeus III Euergetes, farao van Egipte
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Hammond, N. G. L. (1968). ""Illyris, Rome and Macedon in 229-205 B.C."". The Journal of Roman Studies. 58: 1–21.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ Army and Society in Ptolemaic Egypt Armies of the Ancient World Christelle Fischer-Bovet, Cambridge University Press, 2014, ISBN 1-107-00775-5, ISBN 978-1-107-00775-8
- ↑ Saprykin, Sergey. (2020). "The Pontic Kingdom and the Seleucids". New Perspectives in Seleucid History, Archaeology and Numismatics: Studies in Honor of Getzel M. Cohen. Berlin, Boston: De Gruyter. pp. 225–240. doi:10.1515/9783110283846-014.
{{cite book}}
: Onbekende parameter|editors=
geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ China: A History, Harold Miles Tanner, Hackett Publishing, 2009, ISBN 0-87220-915-6, ISBN 978-0-87220-915-2