'n Kommissie van Rome se senaat word na Kartago gestuur met 'n klag oor die onlangse verowering van Saguntum, Rome se bondgenoot in Hispania.[1]
Albei Romeinse konsuls word na Epirus gestuur om Demetrius van Pharos te bestraf. Hulle neem Dimallum in. Die Romeine verower ook Pharos maar Demetrius ontsnap.[2]
Die beroemde Spartaanse geneesheer Archagatus kom na Rome. Hy kry die Romeinse burgerskap en op openbare koste word daar 'n kantoor vir hom gekoop.[3]
↑Frederik J. Vervaet, Tony Ñaco Del Hoyo in: The Impact of the Roman Army (200 BC-AD 476): Economic, Social, Political, Religious, and Cultural Aspects, Proceedings of the Sixth Workshop of the International Network Impact of Empire (Roman Empire, 200 B.C.-A.D. 476), Capri, March 29-April 2, 2005
Deel 6 van Impact of Empire (Roman Empire, 27 B.C.-A.D. 406) (Series), BRILL, 2007, ISBN 9004160442, ISBN 9789004160446
↑Hammond, N. G. L. (1968). ""Illyris, Rome and Macedon in 229-205 B.C."". The Journal of Roman Studies. 58: 1–21.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)