2009 Formule Een-seisoen
2009 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen | |
Vorige: 2008 | Volgende: 2010 |
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen. |
Die 2009 Formule Een-seisoen was die 60ste FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen.
Jenson Button en Brawn GP het onderskeidelik die bestuurders- en vervaardigerskampioenskap beklink na afloop van die Brasiliaanse Grand Prix.
Die seisoen is oor 17 byeenkomste beslis wat afgeskop het met die Australiese Grand Prix op 29 Maart 2009 en op 1 November 2009 afgesluit is met die nuwe Aboe Dhabi Grand Prix.
Spanne en bestuurders
[wysig | wysig bron]Spanveranderings
[wysig | wysig bron]- Honda F1 het in Desember 2008 aangekondig dat hulle onttrek van die 2009 Formule Een Wêreldkampioenskap as gevolg van die wêreldwye finansiële krisis asook om op hul besigheidsaktiwiteite te fokus. Dit was op 5 Maart 2009 bevestig dat die span as Brawn GP sal deelneem na 'n bestuursuitkoop. Jenson Button asook Rubens Barrichello het die span se jaers gebly.
- Force India verander hul enginvervaardiger van Ferrari na Mercedes in 'n vyfjaarkontrak.
- Gerhard Berger verkoop sy helfte van die Scuderia Toro Rosso span aan Red Bull, want volgens hom laat die nuwe regulasies "nie plek vir verbetering in so 'n klein span soos STR nie".[37]
2009-kalender
[wysig | wysig bron]Na 'n hele paar hersienings het die FIA die 2009 Formule Een Wêreldkampioenskapskalender op 5 November 2008 gepubliseer.[38]
Rondte | Amptelike renritel | Grand Prix | Renbaan | Plek | Datum | Tyd[39] | Baanrondtes | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Plaaslik | UTC | |||||||
1 | ING Australiese Grand Prix | Australiese GP | Melbourne Grand Prix Renbaan | Melbourne, Victoria | 29 Maart | 17:00 | 06:00 | 58 |
2 | Petronas Maleisiese Grand Prix | Maleisiese GP | Sepang Internasionale Renbaan | Kuala Lumpur | 5 April | 17:00 | 09:00 | 56 |
3 | Chinese Grand Prix | Chinese GP | Shanghai Internasionale Renbaan | Shanghai | 19 April | 15:00 | 07:00 | 56 |
4 | Gulf Air Bahreinse Grand Prix | Bahreinse GP | Bahrein Internasionale Renbaan | Sakhir, Manama | 26 April | 15:00 | 12:00 | 57 |
5 | Telefónica Spaanse Grand Prix | Spaanse GP | Circuit de Catalunya | Barcelona | 10 May | 14:00 | 12:00 | 66 |
6 | Monaco Grand Prix | Monaco GP | Monaco-renbaan | Monte Carlo | 24 Mei | 14:00 | 12:00 | 78 |
7 | ING Turkse Grand Prix | Turkse GP | Istanbul Park | Istanboel | 7 Junie | 15:00 | 12:00 | 58 |
8 | Santander Britse Grand Prix | Britse GP | Silverstone-renbaan | Silverstone | 21 Junie | 13:00 | 12:00 | 60 |
9 | Santander Duitse Grand Prix | Duitse GP | Nürburgring | Nürburg | 12 Julie | 14:00 | 12:00 | 60 |
10 | ING Hongaarse Grand Prix | Hongaarse GP | Hungaroring | Boedapest | 26 Julie | 14:00 | 12:00 | 70 |
11 | Telefónica Europese Grand Prix | Europese GP | Valencia Straatbaan | Valencia | 23 Augustus | 14:00 | 12:00 | 57 |
12 | Belgiese Grand Prix | Belgiese GP | Circuit de Spa-Francorchamps | Francorchamps | 30 Augustus | 14:00 | 12:00 | 44 |
13 | Santander Italiaanse Grand Prix | Italiaanse GP | Autodromo Nazionale Monza | Monza | 13 September | 14:00 | 12:00 | 53 |
14 | SingTel Singapoerse Grand Prix† | Singapoerse GP | Marinabaai Straatrenbaan | Singapoer | 27 September | 20:00 | 12:00 | 61 |
15 | Fuji Television Japannese Grand Prix | Japannese GP | Suzuka Internasionale Renbaan | Suzuka | 4 Oktober | 14:00 | 05:00 | 53 |
16 | Brasiliaanse Grand Prix | Brasiliaanse GP | Autódromo José Carlos Pace | São Paulo | 18 Oktober | 14:00 | 16:00 | 71 |
17 | Etihad Airways Aboe Dhabi Grand Prix‡ | Aboe Dhabi GP | Yas Marina Renbaan‡ | Yas-eiland | 1 November | 15:00 | 11:00 | 55 |
† Nagren
‡ Nuwe Ren/Baan
Uitslae
[wysig | wysig bron]Rondte | Grand Prix | Voorste wegspring | Vinnigste rondtetyd | 1ste bestuurder | 1ste vervaardiger |
---|---|---|---|---|---|
1 | Australiese Grand Prix | Jenson Button | Nico Rosberg | Jenson Button | Brawn-Mercedes |
2 | Maleisiese Grand Prix | Jenson Button | Jenson Button | Jenson Button | Brawn-Mercedes |
3 | Chinese Grand Prix | Sebastian Vettel | Rubens Barrichello | Sebastian Vettel | Red Bull-Renault F1 |
4 | Bahreinse Grand Prix | Jarno Trulli | Jarno Trulli | Jenson Button | Brawn-Mercedes |
5 | Spaanse Grand Prix | Jenson Button | Rubens Barrichello | Jenson Button | Brawn-Mercedes |
6 | Monaco Grand Prix | Jenson Button | Felipe Massa | Jenson Button | Brawn-Mercedes |
7 | Turkse Grand Prix | Sebastian Vettel | Jenson Button | Jenson Button | Brawn-Mercedes |
8 | Britse Grand Prix | Sebastian Vettel | Sebastian Vettel | Sebastian Vettel | Red Bull-Renault F1 |
9 | Duitse Grand Prix | Mark Webber | Fernando Alonso | Mark Webber | Red Bull-Renault F1 |
10 | Hongaarse Grand Prix | Fernando Alonso | Mark Webber | Lewis Hamilton | McLaren-Mercedes |
11 | Europese Grand Prix | Lewis Hamilton | Timo Glock | Rubens Barrichello | Brawn-Mercedes |
12 | Belgiese Grand Prix | Giancarlo Fisichella | Sebastian Vettel | Kimi Räikkönen | Ferrari |
13 | Italiaanse Grand Prix | Lewis Hamilton | Adrian Sutil | Rubens Barrichello | Brawn-Mercedes |
14 | Singapoerse Grand Prix | Lewis Hamilton | Fernando Alonso | Lewis Hamilton | McLaren-Mercedes |
15 | Japannese Grand Prix | Sebastian Vettel | Mark Webber | Sebastian Vettel | Red Bull-Renault F1 |
16 | Brasiliaanse Grand Prix | Rubens Barrichello | Mark Webber | Mark Webber | Red Bull-Renault F1 |
17 | Abu Dhabi Grand Prix | Lewis Hamilton | Sebastian Vettel | Sebastian Vettel | Red Bull-Renault F1 |
Punteleer
[wysig | wysig bron]Bestuurders
[wysig | wysig bron]
|
Vetdruk – 1ste posisie |
† Bestuurders het nie die ren voltooi nie, maar is geklassifiseer omdat hul wel 90% van die ren voltooi het.
‡ Halwe punte was toegeken by die Maleisiese Grand Prix in 2009 omdat slegs 75% van die geskeduleerde afstand afgelê is.
Punteverloop vir renjaers
[wysig | wysig bron]Vervaardigers
[wysig | wysig bron]
|
Vetdruk – 1ste posisie |
† Bestuurders het nie die ren voltooi nie, maar is geklassifiseer omdat hul wel 90% van die ren voltooi het.
‡ Halwe punte was toegeken by die Maleisiese Grand Prix in 2009 omdat slegs 75% van die geskeduleerde afstand afgelê is.
Punteverloop vir vervaardigers
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "FIA revises final 2009 entry list". Autosport.com (in Engels). Haymarket Publications. 26 Maart 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2017. Besoek op 26 Maart 2009.
- ↑ "McLaren extend Hamilton's contract". Autosport.com (in Engels). Haymarket Publications. 18 Januarie 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 November 2016. Besoek op 17 Maart 2009.
- ↑ 3,0 3,1 "New McLaren title-challenger revealed". ITV-F1.com. 16 Januarie 2009.
- ↑ "McLaren confirm Kovalainen for 2009". Autosport.com (in Engels). Haymarket Publications. 31 Julie 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 April 2016. Besoek op 31 Julie 2008.
- ↑ "Massa to stay at Ferrari through 2010". Autosport.com (in Engels). Haymarket Publications. 16 Oktober 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Januarie 2017. Besoek op 17 Maart 2009.
- ↑ 6,0 6,1 "Ferrari retain Badoer, Gene as testers". Autosport.com (in Engels). Haymarket Publications. 29 September 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 29 September 2008.
- ↑ "Badoer to replace Massa at Valencia". autosport.com (in Engels). Haymarket Publications. 11 Augustus 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2016. Besoek op 11 Augustus 2009.
- ↑ Noble, Jonathan (3 September 2009). "Force India releases Fisichella to Ferrari". autosport.com (in Portugees). Haymarket Publications. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Januarie 2017. Besoek op 3 September 2009.
- ↑ "Ferrari confirm Raikkonen to end of 2010" (in Engels). formula1.com. 12 September 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2014. Besoek op 12 September 2008.
- ↑ 10,0 10,1 10,2 "Kubica and Heidfeld stay with BMW". BBC Sport (in Engels). BBC. 6 Oktober 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Januarie 2009. Besoek op 12 Augustus 2009.
- ↑ "ING ends Renault deal immediately" (in Engels). Autosport. 24 September 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2017. Besoek op 24 September 2009.
- ↑ 12,0 12,1 "The ING Renault F1 Team confirms its 2009 driver line-up" (in Frans). ING Renault F1 Team. 5 November 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 September 2012. Besoek op 5 November 2008.
- ↑ "F1: Renault unveil the R29". F1-Live.com. 19 Januarie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Januarie 2009. Besoek op 19 Januarie 2009.
{{cite news}}
: CS1 maint: bot: original URL status unknown (link) - ↑ http://www.formula1.com/news/headlines/2009/8/9749.html
- ↑ English, Steven (18 Augustus 2009). "Renault confirms Grosjean in, Piquet out". autosport.com (in Engels). Haymarket Publications. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Junie 2017. Besoek op 18 Augustus 2009.
- ↑ "Trulli signs new Toyota contract". BBC Sport (in Engels). BBC. 28 Julie 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Julie 2006. Besoek op 20 Oktober 2006.
- ↑ "Kobayashi stays on as Toyota reserve". Autosport.com (in Engels). Haymarket Publications. 15 Januarie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 April 2016. Besoek op 15 Januarie 2009.
- ↑ "Toyota to retain Glock for 2009". ITV-F1.com. 4 Augustus 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Augustus 2008. Besoek op 4 Augustus 2008.
{{cite news}}
: CS1 maint: bot: original URL status unknown (link) - ↑ "Timo Glock to miss Brazilian Grand Prix". Toyota F1 official website. 11 Oktober 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Oktober 2009. Besoek op 11 Oktober 2009.
{{cite news}}
: CS1 maint: bot: original URL status unknown (link) - ↑ Beer, Matt (6 Februarie 2009). "Bourdais confirmed at Toro Rosso". Autosport.com (in Engels). Haymarket Publications. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Januarie 2017. Besoek op 6 Februarie 2009.
- ↑ "Alguersuari becomes Red Bull reserve" (in Engels). autosport.com. 1 Julie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Desember 2016. Besoek op 1 Julie 2009.
- ↑ "Coulthard confirms retirement decision". ITV-F1.com. 3 Julie 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Julie 2008. Besoek op 22 November 2014.
- ↑ |"Hartley gets double role" (in Engels). grandprix.com. 10 Maart 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Maart 2020. Besoek op 11 Maart 2009.
- ↑ "Alguersuari joins Toro Rosso team". BBC Sport. BBC. 20 Julie 2009. Besoek op 20 Julie 2009.
- ↑ "Toro Rosso confirm Buemi for 2009". Autosport.com (in Engels). Haymarket Publications. 9 Januarie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 9 Januarie 2009.
- ↑ "Red Bull extend Webber's contract". Autosport.com (in Engels). Haymarket Publications. 3 Julie 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 17 Maart 2009.
- ↑ "Sebastian Vettel to join Red Bull for 2009" (in Engels). formula1.com. 17 Julie 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2014. Besoek op 17 Julie 2008.
- ↑ 28,0 28,1 28,2 "Williams names unchanged line-up for '09" (in Engels). crash.net. 1 Oktober 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Desember 2008. Besoek op 1 Oktober 2008.
- ↑ "Force India confirm Mercedes deal". Autosport.com (in Engels). Haymarket Publications. 8 November 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Maart 2016. Besoek op 8 November 2008.
- ↑ 30,0 30,1 30,2 "Force India to retain complete driver line-up for 2009 season". Force India Formula One. 14 Desember 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Februarie 2009. Besoek op 15 Desember 2008.
- ↑ "Here's Tonio!". GrandPrix.com. 2009-09-07. http://www.grandprix.com/ns/ns21791.html. Besoek op 2009-09-07.
- ↑ 32,0 32,1 32,2 "Brawn GP takes over Honda Racing". Autosport.com (in Engels). Haymarket Publications. 5 Maart 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 November 2016. Besoek op 6 Maart 2009.
- ↑ "Jenson Button profile" (PDF). Brawn GP. 13 Maart 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2009. Besoek op 13 Maart 2009.
{{cite web}}
: CS1 maint: bot: original URL status unknown (link) - ↑ "Davidson is Brawn test driver" (in Engels). grandprix.com. 25 Maart 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2019. Besoek op 29 Mei 2009.
- ↑ "F1: Wurz Stays On At Brawn GP". SpeedTV.com. 11 Maart 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Maart 2009. Besoek op 22 November 2014.
{{cite news}}
: CS1 maint: bot: original URL status unknown (link) - ↑ "Rubens Barrichello profile" (PDF). Brawn GP. 13 Maart 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2009. Besoek op 13 Maart 2009.
{{cite web}}
: CS1 maint: bot: original URL status unknown (link) - ↑ "Berger: Toro Rosso will lose ground". Autosport.com (in Engels). Haymarket Publications. 26 November 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016.
- ↑ "World Motor Sport Council – Decisions". FIA. 5 November 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Januarie 2009. Besoek op 22 November 2014.
- ↑ "2009 FIA Formula One World Championship – Circuit and Lap Information". FIA. 27 Januarie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Januarie 2009. Besoek op 17 Maart 2009.