Sébastien Buemi
Voorkoms
Sébastien Buemi | |
---|---|
Buemi in 2008
| |
Geboortedatum | 31 Oktober 1988 |
Geboorteplek | Aigle, Switserland |
Volle naam | Sébastien Olivier Buemi |
Nasionaliteit | Switser |
Aktiewe jare | 2009–2011 |
Inskrywings | 55 |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 0 |
Podiums | 0 |
Loopbaanpunte | 29 |
Voorste wegspronge | 0 |
Vinnigste rondtes | 0 |
Eerste F1-wedren | 2009 Australiese Grand Prix |
Laaste inskrywing | 2011 Brasiliaanse Grand Prix |
Sébastien Buemi (gebore 31 Oktober 1988)[1] is 'n Switserse professionele renjaer wat voorheen vir die Scuderia Toro Rosso-span in Formule Een deelgeneem het.
Buemi is tans 'n reserwebestuurder vir Scuderia Toro Rosso se susterspan, Red Bull Racing, asook 'n lid van Toyota se FIA Wêrelduithoukampioenskapspan en e.dams-Renault in die FIA Formule E-kampioenskap.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "FIA World Endurance Championship Team – Sébastien Buemi (#8)". Toyota Racing (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Julie 2016. Besoek op 27 Mei 2016.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |