1605
Voorkoms
1605 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1600 | 1601 | 1602 | 1603 | 1604 | ◄ 1605 ► | 1606 | 1607 | 1608 | 1609 | 1610 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1605 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1605 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 5de jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Die eerste gedrukte koerant ter wêreld, Relation, verskyn in Straatsburg (Frankryk).
- Vanuit hulle handelskepe sien Nederlandse seemanne die noordooskus van Australië raak.
- 16 Januarie – Boek Een van Don Quixote, El ingenioso hidalgo Don Quixote de la Mancha, deur Miguel de Cervantes word vir die eerste keer in Madrid, Spanje, uitgegee.
- 1 April – Pous Leo XI volg Pous Clemens VIII op as die 232ste pous.
- 10 April – Pous Leo XI word gekroon deur kardinaal Francesco Sforza.
- 16 Mei – Pous Paulus V volg Pous Leo IX op die 233ste pous.
- 29 Mei – Pous Paulus V word gekroon deur kardinaal Francesco Sforza.
- 18 Julie – Pous Paulus V stel sy nefie Scipione Caffarelli-Borghese aan as kardinaal.
- 5 November – Buskruitverraad: 'n Sameswering gelei deur Guy Fawkes om die Engelse Parlement op te blaas word gefnuik toe Thomas Knyvet, 'n vrederegter, Fawkes in 'n kelder onder die Parlementsgebou betrap.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 23 Februarie – Frans Banninck Cocq, 17de eeuse burgemeester van Amsterdam († 1655).
- 28 Maart – Johann Amos Comenius, bekend as die vader van moderne onderwys († 1670)
- 8 April – Philip IV van Spanje
- 7 Mei – Patriarg Nikon, ’n Russiese geestelike († 1681).
- 19 Oktober – Thomas Browne, Engelse digter en filosoof († 1682)
- 23 Desember – Keiser Tianqi van die Ming-dinastie.
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 3 Maart – Pous Clemens VIII, die 231ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1536).
- 23 April – Boris Godoenof, eerste tsaar van Rusland (* 1550 of 1551).
- 27 April – Pous Leo XI, die 232ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1535).
- 27 Oktober – Akbar die Grote, Mogolheersers van Indië (* 1542)
- Onbekend – Tsaar Fjodor II van Rusland van die Godoenof-dinastie (* 1589).