1681
Voorkoms
1681 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1676 | 1677 | 1678 | 1679 | 1680 | ◄ 1681 ► | 1682 | 1683 | 1684 | 1685 | 1686 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1681 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1681 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 81ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- September – Franse troepe beset die stad Straatsburg.
- 1 September – Pous Innocentius XI stel 16 nuwe kardinale aan waaronder Antonio Pignatelli del Rastrello (later Pous Innocentius XII).
- 22 September – Antonio Pignatelli (Later Pous Innocentius XII) word kardinaal-priester van S. Pancrazio.
- 1 Desember – Pietro Vito Ottoboni (later Pous Alexander VIII) word kardinaal-biskop van Sabina.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Goewerneur Adriaan van Kervel († 1737).
- 25 April – Pieter Gysbert Noodt, goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop († 1729).
- 5 Augustus – Vitus Bering, Deense ontdekkingsreisiger († 1741).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 25 Mei – Pedro Calderón de la Barca, Spaanse dramaturg (* 1600)
- 17 Augustus – Patriarg Nikon, ’n Russiese geestelike (* 1605)
- 8 Desember – Gerard ter Borch II, ook bekend onder die naam Gerard Terborch, was 'n Nederlandse kunsskilder (* 1617)