[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Teahupoo: Verskil tussen weergawes

Koördinate: 17°50′50″S 149°16′2″W / 17.84722°S 149.26722°W / -17.84722; -149.26722
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k top: Wys nedersetting se koördinate, replaced: thumb| → duimnael|, <br> → <br />
k Stukkende prent vervang
 
(6 wysigings tussenin deur 2 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 5: Lyn 5:
|nedersetting_tipe = Dorp
|nedersetting_tipe = Dorp
|translit_taal2_inligting =
|translit_taal2_inligting =
|beeld_stadsilhoeët = Kitesurfteahupoo.jpg
|beeld_stadsilhoeët = Teahupoʻo Surfing.jpg
|beeldgrootte =
|beeldgrootte =
|beeldbyskrif = Die groot branders van Teahupoo.
|beeldbyskrif = Die groot branders van Teahupoo.
Lyn 16: Lyn 16:
|onderafdelingnaam1 = Teahupo'o
|onderafdelingnaam1 = Teahupo'o
|hoogte_m =
|hoogte_m =
|hoogte_voet =
|hoogte_voet =
|breedtegraad = 17
|breedtegraad_m = 50
|breedtegraad_s = 50
|breedtegraad_NS = S
|lengtegraad = 149
|lengtegraad_m = 16
|lengtegraad_s = 2
|lengtegraad_OW = W
|koördinaattipe =
|koördinaattipe =
|koördinaatwys = aansig=inlyn,titel
|koördinate = {{Koördinate|17|50|50|S|149|16|2|W|aansig=inlyn,titel}}
}}
}}
[[Beeld:Teahupoo1.jpg|duimnael|280px|Teahupoo in 2007.]]
[[Beeld:Teahupoo1.jpg|duimnael|280px|Teahupoo in 2007.]]


'''Teahupoo''' of '''Teahupo{{okina}}o''' is ’n dorp aan die suidweskus van die eiland [[Tahiti]], [[Frans-Polinesië]], in die suidelike [[Stille Oseaan]].<ref name="A-Z"/> Dit is bekend vir sy groot, gevaarlike branders wat 2 tot 3&nbsp;meter hoog kan word – en soms tot 7&nbsp;meter hoog. Die jaarlikse Billabong Pro-branderrykompetisie word hier gehou wat deel is van die wêreldbranderrykampioenskap. Die lyfplankryers Mike Stewart en Ben Severson was in 1986 die eerste mense wat Teahupoo gery het. Dit het gou ’n gewilde terrein geword onder avontuurlustige lyfplankryers. Min professionele [[branderplankry]]ers het Teahupoo in die vroeë 1990's gery – dit was eers in 1998, by die Gotcha Tahiti Pro, dat Teahupoo algemeen erken is as die plek met die grootste branders ter wêreld. Op 17 Augustus 2000 was [[Laird Hamilton]] die mens wat die "grootste brander" ooit gery het.<ref name="A-Z">{{cite web |title= Teahupoo History |work= Surfing A-Z web site |author= Jason Borte |date = Januarie 2001|url= http://www.surfline.com/surfaz/surfaz.cfm?id=925 |accessdate= December 1, 2010 }}</ref> In 2003 het wyle [[Malik Joyeux]] een van die grootste branders gery.
'''Teahupoo''' of '''Teahupo{{okina}}o''' is ’n dorp aan die suidweskus van die eiland [[Tahiti]], [[Frans-Polinesië]], in die suidelike [[Stille Oseaan]].<ref name="A-Z"/> Dit is bekend vir sy groot, gevaarlike branders wat 2 tot 3&nbsp;meter hoog kan word – en soms tot 7&nbsp;meter hoog. Die jaarlikse Billabong Pro-branderrykompetisie word hier gehou wat deel is van die wêreldbranderrykampioenskap. Die lyfplankryers Mike Stewart en Ben Severson was in 1986 die eerste mense wat Teahupoo gery het. Dit het gou ’n gewilde terrein geword onder avontuurlustige lyfplankryers. Min professionele [[branderplankry]]ers het Teahupoo in die vroeë 1990's gery – dit was eers in 1998, by die Gotcha Tahiti Pro, dat Teahupoo algemeen erken is as die plek met die grootste branders ter wêreld. Op 17 Augustus 2000 was [[Laird Hamilton]] die mens wat die "grootste brander" ooit gery het.<ref name="A-Z">{{cite web |title=Teahupoo History |work=Surfing A-Z web site |author=Jason Borte |date=Januarie 2001 |url=http://www.surfline.com/surfaz/surfaz.cfm?id=925 |access-date=1 Desember 2010 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20081019175715/http://www.surfline.com/surfaz/surfaz.cfm?id=925 |archive-date=19 Oktober 2008 |url-status=live |df=dmy-all }}</ref> In 2003 het wyle [[Malik Joyeux]] een van die grootste branders gery.


==Eienskappe==
== Eienskappe ==
Teahupoo is ’n ''reef break''. Die branders breek meestal links, maar daar is ook regsbrekers waarvoor ryers versigtig moet wees. Dit word algemeen beskou as noodsaaklike branders om aan te durf vir adrenalienvrate. Net topfikse, ervare ryers behoort dit egter te waag; groot branders en ’n vlak kuslyn kan groot beserings en selfs die dood veroorsaak.
Teahupoo is ’n ''reef break''. Die branders breek meestal links, maar daar is ook regsbrekers waarvoor ryers versigtig moet wees. Dit word algemeen beskou as noodsaaklike branders om aan te durf vir adrenalienvrate. Net topfikse, ervare ryers behoort dit egter te waag; groot branders en ’n vlak kuslyn kan groot beserings en selfs die dood veroorsaak.


Teahupoo se legendariese reputasie is deels te wyte aan sy unieke vorm. Die uiters vlak [[koraalrif]], wat tot net 51&nbsp;cm onder die wateroppervlak kan wees, het ’n spesifieke vorm wat ’n baie hol brander veroorsaak<ref name=redbulltv>{{cite web|title=Tahitian Dreams|url=http://www.redbull.tv/Surf-Chronicles/Surf-Chronicles-s01e08|publisher=Red Bull TV|accessdate=11 November 2011}}</ref> wat feitlik onder die seevlak breek. Dit skep ’n onstabiele brander,<ref name=anatomy>{{cite web|title=Teahupoo - Anatomy Of A Monster|url=http://www.surfingatlas.com/articles/teahupoo_anatomy_of_a_monster|publisher=SurfingAtlas.com|accessdate=11 November 2011}}</ref> waarvan die punt dikwels net so breed is as wat dit hoog is.<ref name=A-Z />
Teahupoo se legendariese reputasie is deels te wyte aan sy unieke vorm. Die uiters vlak [[koraalrif]], wat tot net 51&nbsp;cm onder die wateroppervlak kan wees, het ’n spesifieke vorm wat ’n baie hol brander veroorsaak<ref name=redbulltv>{{cite web |title=Tahitian Dreams |url=http://www.redbull.tv/Surf-Chronicles/Surf-Chronicles-s01e08 |publisher=Red Bull TV |access-date=11 November 2011 |language=ja |archive-url=https://web.archive.org/web/20140818230001/http://www.redbull.tv/Surf-Chronicles/Surf-Chronicles-s01e08 |archive-date=18 Augustus 2014 |url-status=live |df=dmy-all }}</ref> wat feitlik onder die seevlak breek. Dit skep ’n onstabiele brander,<ref name=anatomy>{{cite web |title=Teahupoo - Anatomy Of A Monster |url=http://www.surfingatlas.com/articles/teahupoo_anatomy_of_a_monster |publisher=SurfingAtlas.com |access-date=11 November 2011 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20190909205235/http://www.surfingatlas.com/articles/teahupoo_anatomy_of_a_monster |archive-date= 9 September 2019 |url-status=live |df=dmy-all }}</ref> waarvan die punt dikwels net so breed is as wat dit hoog is.<ref name=A-Z />


==Sterftes by Teahupoo==
== Sterftes by Teahupoo ==
Teahupoo word gelys onder Transworld Surf se top-10 dodelikste branderryplekke met wat dikwels die "swaarste branders in die wêreld" genoem word.<ref name=A-Z /><ref name=brower>{{cite web|last=Brower|first=Ryan|title=The Top 10 Deadliest Waves|year=2008|url=http://surf.transworld.net/1000074837/features/top-ten-deadly-waves-of-the-world/}}</ref> Die naam word losweg vertaal as "om die kop af te sny" of "plek van skedels".<ref name=brower/><ref name=billabong>{{cite web|title=Local Knowledge - Billabong Pro Tahiti|url=http://billabongpro.com/tahiti11/news-article-gb/local-knowledge|publisher=Billabong Pro|accessdate=11 November 2011|year=2011}}</ref>
Teahupoo word gelys onder Transworld Surf se top-10 dodelikste branderryplekke met wat dikwels die "swaarste branders in die wêreld" genoem word.<ref name=A-Z /><ref name=brower>{{cite web|last=Brower|first=Ryan|title=The Top 10 Deadliest Waves|year=2008|url=http://surf.transworld.net/1000074837/features/top-ten-deadly-waves-of-the-world/}}</ref> Die naam word losweg vertaal as "om die kop af te sny" of "plek van skedels".<ref name=brower/><ref name=billabong>{{cite web|title=Local Knowledge - Billabong Pro Tahiti|url=http://billabongpro.com/tahiti11/news-article-gb/local-knowledge|publisher=Billabong Pro|accessdate=11 November 2011|year=2011|archive-date=22 Februarie 2014|archive-url=https://web.archive.org/web/20140222162826/http://billabongpro.com/tahiti11/news-article-gb/local-knowledge|url-status=dead}}</ref>


Sedert 2000 is vyf sterftes by Teahupoo aangemeld.<ref name=australian>{{cite news|last=McDonald|first=Margie|title=Teahupoo hopefuls faced with huge swell|url=http://www.theaustralian.com.au/news/sport/teahupoo-hopefuls-faced-with-huge-swell/story-e6frg7mf-1225905935048|accessdate=11 November 2011|newspaper=The Australian|date=16 Augustus 2010}}</ref> Die bekendste was dié van die plaaslike Tahitiaanse branderplankryer Briece Taerea in 2000, net ’n week voor die jaarlikse Billabong Pro-kompetisie.<ref name=A-Z /><ref name=archived>{{cite web|title=Surfing Archived Stories|url=http://www.stonecoldcyber.com/davidthatcher/archive.html|accessdate=11 November 2011}}</ref>
Sedert 2000 is vyf sterftes by Teahupoo aangemeld.<ref name=australian>{{cite news|last=McDonald|first=Margie|title=Teahupoo hopefuls faced with huge swell|url=http://www.theaustralian.com.au/news/sport/teahupoo-hopefuls-faced-with-huge-swell/story-e6frg7mf-1225905935048|accessdate=11 November 2011|newspaper=The Australian|date=16 Augustus 2010}}</ref> Die bekendste was dié van die plaaslike Tahitiaanse branderplankryer Briece Taerea in 2000, net ’n week voor die jaarlikse Billabong Pro-kompetisie.<ref name=A-Z /><ref name=archived>{{cite web |title=Surfing Archived Stories |url=http://www.stonecoldcyber.com/davidthatcher/archive.html |access-date=11 November 2011 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20160822000027/http://www.stonecoldcyber.com/davidthatcher/archive.html |archive-date=22 Augustus 2016 |url-status=live |df=dmy-all }}</ref>


== Verwysings ==
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
{{Verwysings|2}}


==Eksterne skakels==
== Eksterne skakels ==
*[http://www.flickr.com/photos/thelastminute/sets/72157603098986701/ Teahupoo op 2 November 2007] Foto's.
*[http://www.flickr.com/photos/thelastminute/sets/72157603098986701/ Teahupoo op 2 November 2007] Foto's.
*[http://www.ujusansa.si/novice/ostale-novice/1661-millenium-wave-10-let.html ''Ujusansa''-fotoverhaal van Laird Hamilton op 17 Augustus 2000]
*[http://www.ujusansa.si/novice/ostale-novice/1661-millenium-wave-10-let.html ''Ujusansa''-fotoverhaal van Laird Hamilton op 17 Augustus 2000] {{Webarchive|url=https://archive.is/20140411235124/http://www.ujusansa.si/novice/ostale-novice/1661-millenium-wave-10-let.html |date=11 April 2014 }}
*[http://www.timmckennaphoto.com/us/features/page-256-teahupoo-the+never+ending+swell-paddle.html Foto's van branders by Teahupoo deur Tim McKenna]
*[http://www.timmckennaphoto.com/us/features/page-256-teahupoo-the+never+ending+swell-paddle.html Foto's van branders by Teahupoo deur Tim McKenna] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20161107185723/http://www.timmckennaphoto.com/us/features/page-256-teahupoo-the+never+ending+swell-paddle.html |date= 7 November 2016 }}
*[http://surf.transworld.net/2009/04/06/tahiti-time/ Tahiti Time: 'n Unieke blik op Teahupoo]
*[http://surf.transworld.net/2009/04/06/tahiti-time/ Tahiti Time: 'n Unieke blik op Teahupoo]
*{{CommonsKategorie-inlyn|Teahupoo}}
*{{Commons-kategorie inlyn|Teahupoo}}
*[[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:Teahupo'o|Engelse Wikipedia]]
*[[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:Teahupo'o|Engelse Wikipedia]]

{{Normdata}}


[[Kategorie:Tahiti]]
[[Kategorie:Tahiti]]

Huidige wysiging sedert 21:21, 23 Augustus 2024

Teahupoo

Teahupo'o
Dorp
Die groot branders van Teahupoo.
Die groot branders van Teahupoo.
Koördinate: 17°50′50″S 149°16′2″W / 17.84722°S 149.26722°W / -17.84722; -149.26722
LandVlag van Frankryk Frankryk
Vlag van Tahiti Tahiti
DistrikTeahupo'o
Teahupoo in 2007.

Teahupoo of Teahupoʻo is ’n dorp aan die suidweskus van die eiland Tahiti, Frans-Polinesië, in die suidelike Stille Oseaan.[1] Dit is bekend vir sy groot, gevaarlike branders wat 2 tot 3 meter hoog kan word – en soms tot 7 meter hoog. Die jaarlikse Billabong Pro-branderrykompetisie word hier gehou wat deel is van die wêreldbranderrykampioenskap. Die lyfplankryers Mike Stewart en Ben Severson was in 1986 die eerste mense wat Teahupoo gery het. Dit het gou ’n gewilde terrein geword onder avontuurlustige lyfplankryers. Min professionele branderplankryers het Teahupoo in die vroeë 1990's gery – dit was eers in 1998, by die Gotcha Tahiti Pro, dat Teahupoo algemeen erken is as die plek met die grootste branders ter wêreld. Op 17 Augustus 2000 was Laird Hamilton die mens wat die "grootste brander" ooit gery het.[1] In 2003 het wyle Malik Joyeux een van die grootste branders gery.

Eienskappe

[wysig | wysig bron]

Teahupoo is ’n reef break. Die branders breek meestal links, maar daar is ook regsbrekers waarvoor ryers versigtig moet wees. Dit word algemeen beskou as noodsaaklike branders om aan te durf vir adrenalienvrate. Net topfikse, ervare ryers behoort dit egter te waag; groot branders en ’n vlak kuslyn kan groot beserings en selfs die dood veroorsaak.

Teahupoo se legendariese reputasie is deels te wyte aan sy unieke vorm. Die uiters vlak koraalrif, wat tot net 51 cm onder die wateroppervlak kan wees, het ’n spesifieke vorm wat ’n baie hol brander veroorsaak[2] wat feitlik onder die seevlak breek. Dit skep ’n onstabiele brander,[3] waarvan die punt dikwels net so breed is as wat dit hoog is.[1]

Sterftes by Teahupoo

[wysig | wysig bron]

Teahupoo word gelys onder Transworld Surf se top-10 dodelikste branderryplekke met wat dikwels die "swaarste branders in die wêreld" genoem word.[1][4] Die naam word losweg vertaal as "om die kop af te sny" of "plek van skedels".[4][5]

Sedert 2000 is vyf sterftes by Teahupoo aangemeld.[6] Die bekendste was dié van die plaaslike Tahitiaanse branderplankryer Briece Taerea in 2000, net ’n week voor die jaarlikse Billabong Pro-kompetisie.[1][7]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 Jason Borte (Januarie 2001). "Teahupoo History". Surfing A-Z web site (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2008. Besoek op 1 Desember 2010.
  2. "Tahitian Dreams" (in Japannees). Red Bull TV. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Augustus 2014. Besoek op 11 November 2011.
  3. "Teahupoo - Anatomy Of A Monster" (in Engels). SurfingAtlas.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 September 2019. Besoek op 11 November 2011.
  4. 4,0 4,1 Brower, Ryan (2008). "The Top 10 Deadliest Waves".
  5. "Local Knowledge - Billabong Pro Tahiti". Billabong Pro. 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Februarie 2014. Besoek op 11 November 2011.
  6. McDonald, Margie (16 Augustus 2010). "Teahupoo hopefuls faced with huge swell". The Australian. Besoek op 11 November 2011.
  7. "Surfing Archived Stories" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Augustus 2016. Besoek op 11 November 2011.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]