[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Apollo 15

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Vagobot (besprekings | bydraes) op 11:04, 22 November 2011 (Bot: hu:Apollo–15 is a featured article)

Apollo 15 was die negende bemande missie in die Apollo-program, die vierde missie wat op die maan geland het en die agtste suksesvolle missie. Dit was die eerste van wat "J-missies" genoem was - langer oorbly op die maan met 'n groter fokus op wetenskap as wat tydens vroeëre missies moontlik was. Dit was ook die eerste missie waartydens die maantuig gebruik was.

Sjabloon:Link FA Sjabloon:Link FA