Angela Trimbur
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Angela Trimbur | |
Geboortenaam | Angela Denise Trimbur |
---|---|
Geboorte | 19 Julie 1981 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Angela Trimbur (gebore 19 Julie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Future (2011), The Final Girls (2015), en Under the Silver Lake (2018), en in die televisiereeks The Good Place (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: Pink Lemonade
- 2011: The Future
- 2015: The Final Girls
- 2016: I Love You Both
- 2016: Trash Fire
- 2017: The Feels
- 2018: Under the Silver Lake
- 2018: Hell Is Where the Home Is
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2008: Imaginary Bitches
- 2009: American Contestant with Bob Odenkirk
- 2011: First Dates with Toby Harris
- 2012: Master and Pet
- 2014: Major Lazer
- 2016: The Good Place
- 2019: Arranged
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2011: Worst. Prom. Ever.
Video's
[wysig | wysig bron]- 2011: Out for Good
- 2013: Reg Rolled
- 2014: Knight Rider with Dale Earnhardt Jr
- 2014: Sociopathdating.com
- 2017: Sex on Planet Weird: A Twisted Teaserama