[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Angela Trimbur

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Angela Trimbur
Geboortenaam Angela Denise Trimbur
Geboorte 19 Julie 1981 (1981-07-19) (43 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Angela Trimbur (gebore 19 Julie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Future (2011), The Final Girls (2015), en Under the Silver Lake (2018), en in die televisiereeks The Good Place (2016).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2006: Pink Lemonade
  • 2011: The Future
  • 2015: The Final Girls
  • 2016: I Love You Both
  • 2016: Trash Fire
  • 2017: The Feels
  • 2018: Under the Silver Lake
  • 2018: Hell Is Where the Home Is

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 2008: Imaginary Bitches
  • 2009: American Contestant with Bob Odenkirk
  • 2011: First Dates with Toby Harris
  • 2012: Master and Pet
  • 2014: Major Lazer
  • 2016: The Good Place
  • 2019: Arranged

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2011: Worst. Prom. Ever.

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 2011: Out for Good
  • 2013: Reg Rolled
  • 2014: Knight Rider with Dale Earnhardt Jr
  • 2014: Sociopathdating.com
  • 2017: Sex on Planet Weird: A Twisted Teaserama

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]