jonk
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | jonk | jong | jonks | |
Vergrotend | jonger | jongers | ||
Oortreffend | jongste | |||
Gesubstantiveer | ||||
Enkelvoud | Meervoud | |||
jonge | jonges | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | die jongste | |||
Intensiewe vorm | ||||
bloedjonk, piepjonk |
- IPA:
- byvoeglik:
- stellend: predikatief: [joŋk], attributief: [joŋ], partitief: [joŋks]
- vergrotend: [ˈjoŋər], partitief: [ˈjoŋərs]
- oortreffend: [ˈjoŋstə]
- gesubstantiveer: [ˈjoŋə], meervoud: [ˈjoŋəs]
- bywoordelik: oortreffend: [diˈjoŋstə]
- byvoeglik:
- stellend: predikatief: یَُونْكْ , attributief: یَُوڠْ , partitief: یَُونْكْسْ
- vergrotend: یَُوڠِرْ , partitief: یَُوڠِرْسْ
- oortreffend: یَُوڠْسْتِی
- gesubstantiveer: یَُوڠِی , meervoud: یَُوڠِسْ
- bywoordelik: oortreffend: دِي یَُوڠْسْتِی
- bywoordelik: oortreffend: di jongste
- Nie oud nie.