[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

eier

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Eiers
Enkelvoud Meervoud
  eier     eiers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  eiertjie     eiertjies  
Hulp:IPA: [ˈəɪ̯jər]
   
(lêer)
, meervoud: [ˈəɪ̯jərs]
اَیِّرْ , meervoud: اَیِّرْسْ
  1. Kiemsel met sy omhulsels wat gelê word deur 'n voël, vis, ens.
  2. Vroulike saadsel.
  3. Eiervormige voorwerp.
«’n Halwe eier is beter as ’n leë dop.»
Iets is beter as niks.
«Ook 'n eiertjie bylê.»
Ook wil saampraat.

    Vertalings

  Vertalings:    eier
Duits: Ei(de)
Duits (Ou Hoog-): ei
Engels: egg(en)
Engels (Oud-): ǣġ (ang)
Frans: 1, 3 œuf(fr); 2 ovule(fr)
Goties: 𐌰𐌳𐌳𐌾𐌹𐍃(got) (addjis)
Interlingue: 1, 3 ove(ie)
Italiaans: 1, 3 uovo(it); 2 ovulo(it)
Klingon: QIm
Luxemburgs: Ee(lb)
Masai: 1 olmosori
Nederlands: ei(nl)
Noors: egg(no) n
Noors (Nieu-): egg(nn) n
Pools: jajo(pl) n
Russies: яйцо(ru) (jajtso)
Spaans: huevo(es)
Sweeds: ägg(sv)
Xhosa: 1 iqanda
Zoeloe: 1 iqanda(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor eier.