boet
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
boet | boete |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
boetie | boeties |
- IPA: [but], meervoud: [ˈbutə]
- IPA: teenwoordige tyd: [but]; verlede tyd: [χəˈbut]
- بوُتْ , meervoud: بوُتِی
- teenwoordige tyd: بوُتْ ; verlede tyd: خِبوُتْ
- Manlike kind van dieselfde ouers.
- Maat, kêrel.
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | boet |
Verlede Tyd | ek | het geboet |
Verdere vervoegings: boet (vervoeging) |
- Vergoed.
- Straf ondergaan.
Vertalings: boet | |||
---|---|---|---|