Limburgs
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Limburgs |
Attributief | Limburgse |
Partitief | Limburgs |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Limburgse | Limburgses |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈləmbœrχs]
- byvoeglik: predikatief: [ˈləmbœrχs], attributief: [ˈləmbœrχsə], partitief: [ˈləmbœrχs]
- gesubstantiveer: [ˈləmbœrχsə], meervoud: [ˈləmbœrχsəs]
- لِمْ بِورْخْسْ
- byvoeglik: predikatief: لِمْ بِورْخْسْ , attributief: لِمْ بِورْخْسِی , partitief: لِمْ بِورْخْسْ
- gesubstantiveer: لِمْ بِورْخْسِی , meervoud: لِمْ بِورْخْسِسْ
- Van, betreffende die Limburgers.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Limburg ('n provinsie in Nederland en België).
- Van, betreffende die Limburgse taal.
Vertalings: Limburgs | |||
---|---|---|---|
|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Limburgs |
- (taal) 'n Nederduitse taal met ongeveer 1,5 miljoen sprekers; een van die streektale van Nederland.
- ISO 639-1: li
- ISO/DIS 639-3: lim
Vertalings: Limburgs | |||
---|---|---|---|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Limburgs.
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
Manlik | Limburgse, (voor klinkers, "b", "d", "h" of "t":) Limburgsen |
Limburgse |
Vroulik | Limburgse | Limburgse |
Onsydig | Limburgs | Limburgse |
- IPA: [ˈlɪ˦˨˧mbʏ˦˨˧rxs]
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Limburgs o |
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Onverboë | Limburgs |
Verboë | Limburgse (Vlaams voor klinkers en "h":) Limburgsen |
Partitief | Limburgs |
Verdere verbuigings: Limburgs (verbuiging) |
- IPA:
Naamval | Enkelvoud |
---|---|
Nominatief | Limburgs o |
Genitief (verouder) |
Limburgs |
Datief (verouder) |
Limburgs(e) |
Akkusatief (verouder) |
Limburgs |