[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

waterstof

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Weergawe deur 197.95.157.204 (Besprekings) op 10:56, 7 Mei 2024 (Nog 'n verhaaling.)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Enkelvoud Meervoud
  waterstof     —  
   
(lêer)
wa•ter•stof
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool H en atoomgetal 1.
By standaardtemperatuur en -druk, is waterstof 'n kleurlose, reuklose, nie-metaalagtige, smaaklose en hoogs vlambare diatomiese gas met die molekulêre formule H2.

    Vertalings

  Vertalings:    waterstof
Engels: hydrogen(en)
Esperanto: hidrogeno(eo)
Nederlands: waterstof(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor waterstof.