[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

stronsium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  stronsium     —  
stron•ti•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Sr en atoomgetal 38.
Stronsium is 'n aardalkalimetaal met 'n silwerwit of gelerige kleur wat chemies hoogs reaktief is.

    Vertalings

  Vertalings:    stronsium
Engels: strontium(en)
Esperanto: stroncio(eo)
Nederlands: strontium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor stronsium.