Hoe om met Google for Education te begin
Ons ondersteun jou in elke stap, van beplanning tot opleiding en alles tussenin. Verken ons omvattende stel hulpbronne om jou vinnig aan die gang te kry.
Werk met professionele kundiges
Google-vennote is bedrewe in die ontplooiing en bestuur van Google-produkte en hulle sal jou help om 'n ontplooiingplan te skep wat aan jou behoeftes voldoen.
Implementeer Google Workspace for Education
Kry nutsgoed en hulpbronne om jou en jou hele organisasie te help om aan die gang te kom met Google Workspace for Education.
Begin met Education Fundamentals
Enable better communication and collaboration with a suite of tools in Education Fundamentals, available without cost.
Verken 5 topwenke vir Google Workspace for Education-ontplooiing
Kom meer te wete oor maklike opsies om jou domein op te stel.
Vind uit wat is nuut vir Google Workspace-admins
Kry hulp met Google Workspace for Education Fundamentals
Begin met Google Workspace for Education-betaalde uitgawes
Google Workspace for Education se betaalde uitgawes sluit verbeterde sekuriteitkenmerke en premiumopvoedingnutgsoed in.
Verken die Opstellinggids vir gebruikers
Ontdek 30 maniere waarop jy Google Workspace for Education se betaalde uitgawes kan gebruik
Bekyk Google Workspace for Education se opleidingreeks
Kry hulp met Google Workspace for Education se betaalde uitgawes
Ontplooi Chromebooks
Begin hier met Google Wolkplatform
Vind alles, van instruksiegidse tot tutoriale en nog meer.
Begin hier
Kontak 'n spesialis
Kry een-tot-een-ondersteuning van 'n Google for Education-spesialis om 'n ontplooiing- en implementeringplan vir jou instelling te skep.
Vind 'n plaaslike vennoot
Soek in ons gids na 'n gemagtigde derdepartyvennoot in jou omgewing wat vir jou persoonlike ondersteuning by jou instelling kan gee.