[go: up one dir, main page]

Enkelvoud Meervoud
  heelgetal     heelgetalle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  heelgetalletjie     heelgetalletjies  
heel•ge•tal
(wiskunde) 'n Getal, positief, negatief of nul, wat altyd kan vereenvoudig na 'n getal wat nie 'n breuk is nie.
Een (1) 'n heelgetal maar 1,01 is nie.
Die reeks heelgetalle lyk so:  .
  Vertalings:   
Engels: integer(en)
Nederlands: geheel getal(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor heelgetal.