[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

heelgetal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Weergawe deur PixelVulpix (Besprekings | bydraes) op 10:10, 25 Februarie 2019
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Enkelvoud Meervoud
  heelgetal     heelgetalle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  heelgetalletjie     heelgetalletjies  
heel•ge•tal
(wiskunde) 'n Getal, positief, negatief of nul, wat altyd kan vereenvoudig na 'n getal wat nie 'n breuk is nie.
Een (1) 'n heelgetal maar 1,01 is nie.
Die reeks heelgetalle lyk so: .

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: integer(en)
Nederlands: geheel getal(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor heelgetal.