Hammeria
Plantgenus
Hammeria is 'n genus van sukkulente wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Hammeria | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Superasterids |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Hammeria Burgoyne, (1998) |
Spesies | |
|
Spesies
wysigDaar is drie spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Hammeria cedarbergensis Klak
- Hammeria gracilis Burgoyne
- Hammeria meleagris (L.Bolus) Klak