Februarie
<< | Februarie 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | ||||
4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 |
11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 |
18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 |
25 | 26 | 27 | 28 | 29 | ||
Al die dae |
Februarie is die tweede maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 28 dae, en 29 in skrikkeljare. Drie keer in die geskiedenis was daar ook 'n 30 Februarie.
Februarie is vernoem na die Romeinse god Februus, die god van suiwering.
- In gewone jare begin Februarie op dieselfde dag van die week as Maart en November.
- In skrikkeljare begin Februarie op dieselfde dag van die week as Augustus.
Gebeure in Februarie
wysig- In Ierland, word 1 Februarie Imbolc genoem, fees van St. Brigid en die eerste dag van die lente. In die Ierse kalender word die maand Feabhra genoem.
- 2 Februarie is Ligmis in die Rooms-Katolieke kalender en Groundhog Day in die Verenigde State.
- 14 Februarie is Valentynsdag.
- 21 Februarie is Taalmartelaredag gevier deur Bengaalssprekers.
- 21 Februarie is Internasionale Moedertaaldag (Unesco).
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Februarie.
Maande van die jaar |
---|
Januarie | Februarie | Maart | April | Mei | Junie | Julie | Augustus | September | Oktober | November | Desember |