Zeta (letter)
Voorkoms
|
Zeta (hoofletter Ζ, kleinletter ζ) is die sesde letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 7. Die Latynse Z en die Cyrilliese З is van die Griekse zeta afkomstig.