Zündapp
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Zündapp-Werke GmbH | |
Tipe | Beperkte maatskappy |
---|---|
Gestig | 1917 |
Hoofkantoor | Neurenberg (tot 1958) München (vanaf 1958) Beiere, Duitsland |
Industrie | Masjiengereedskap motorvoertuie |
Produkte | Ontstekers, motorfietse, dwergmotors, naaimasjiene |
Ontbind | 1984 |
Zündapp was 'n groot Duitse motorfietsvervaardiger in 1917 in Neurenberg gestig deur Fritz Neumeyer, tesame met Friedrich Krupp AG en die masjiengereedskapvervaardiger Thiel onder die naam Zünder- und Apparatebau GmbH, as 'n produsent van ontstekers (Zünder- und Apparatebau is Duits vir ontstekers en apparaat).
In 1919, toe die vraag na wapenonderdele skerp gedaal het ná die Eerste Wêreldoorlog, word Neumeyer die alleeneienaar van die maatskappy. Twee jaar later diversifiseer hy in die vervaardiging van motorfietse. Na die Tweede Wêreldoorlog het Zündapp uitgebrei in die mikromotor-, bromfiets- en motorskoetermarkte. Die maatskappy het in 1984 ineengestort.
Galery
[wysig | wysig bron]-
Zündapp plattwee K500 dryfasmotorfiets van 1934
-
'n Zündapp KS750 "Wehrmacht" sykar in die 1940s
-
'n Z9-92 aangedrewe LF-1 opleier
-
'n 1938 Zündapp K800 uitgestal in die Barber Vintage Motorsport Museum in Birmingham, Alabama
-
Zündapp ZD20 1977
-
Zündapp Bella skoeter
-
Zündapp Janus mikromotor
-
'n Zündapp-naaimasjien
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Zündapp.